Jeremy Piven

Jeremy Piven
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jeremy Samuel Piven
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1986–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jeremy Piven is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Say Anything... (1989), Grosse Pointe Blank (1997), en Serendipity (2001), en in die televisiereeks Entourage (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy